top of page
Wat is die
Voordele?
Hoe werk die sekwestrasie proses? Help my want ek is gatvol gesukkel, Help my met my krediteure asb, Maatskappye wat help met skuld in Suid Afrika, Sekwestrasievir die Suid Afrikaanse nasie, Sekwestrasie Informasie, Sekwestrasie hulp, Skuld Hulplyn, Skuld
Wat is
Sekwestrasie?
  • Die wereldwye ekonomiese krisis het Suid Afrika nie gespaar nie en is daar letterlik honderde duisende mense wat nie meer 'n fraksie van hulle maandelikse verpligtinge kan nakom nie.

  • Skuldinvorderaars skakel dag en nag met dreigemente en wil eenvoudig nie luister na rede nie.

  • Regskoste en rente loop net op en die Balju dreig met beslaglegging, verwydering en verkoop van bates.

WAT IS DIE VOORDELE?

  • Indien daar n verband is op jou vaste eiendom,sal al jou skulf afgeskryf word,maar die eiendom moet verkoop word.

  • Indien daar geen vaste eiendom betrokke is nie,sal al jou skuld afgeskryf word.nadat jou kontribusie bedrag klaar betaal is.

  • Ons prokureurs sal met alle krediteure verder kommunikeer, dus hoef jy glad nie meer met jou krediteure te praat nie.

  • Jou volle salaris is joune ,geen krediteure mag geld van jou salaris of bank rekening aftrek nie sodra jou aansoek toegestaan is in die hof.

  • Geen Besoldingings Beslag Bevele (Garnishee Order) mag van jou salaris afgetrek word nie,sodra jou saak toegestaan is.

  • Ons verkoop geen van jou persoonlike besittings wat klaar betaal is nie.

  • Alle voertuie wat klaar betaal is word ook nie verkoop nie.

  • Ons Advokaat verteenwoordig jou in die Hof,dus is dit nie nodig om in die hof te wees nie.

  • Indien jy n vaste eiendom besit kan ons jou rehabiliteer in 4 jaar,en indien daar geen eiendom betrokke is nie kan ons jou rehabiliteer in 2 jaar.

  • Sodra jou Rehabilitasie aansoek goekgekeur is sal jou krediet rekord skoon wees,en jy kan skuldvrye toekoms vir die res van jou lewe geniet.

WAT IS DIE NADELE?

  • Jou insolvensie status is vir n periode van 2 jaar indien jy nie n eiendom besit, en vir n tydperk van 4 jaar indien jy n eiendom besit voordat jy kan aansoek doen om te rehabiliteer.

  • Sodra jou aansoek toegestaan is in die hof, sal jy geen skuld kan maak vir bogenoemde tydperk nie en sal geen toegang he tot oortrokke Tjek rekenings of Kredietkaarte.

  • Indien jy enigfsins weer wil aansoek doen vir krediet of enige skuld sal jy eers moet rehabiliteer.

Hoe werk die sekwestrasie proses? Help my want ek is gatvol gesukkel, Help my met my krediteure asb, Maatskappye wat help met skuld in Suid Afrika, Sekwestrasievir die Suid Afrikaanse nasie, Sekwestrasie Informasie, Sekwestrasie hulp, Skuld Hulplyn, Skuld
Wat is die
Nadele?

Vrywillige Sekwestrasie

DIE PROSES BESONDERHEDE:

  • Daar sal van jou  verwag word  om 'n aansoekvorm te voltooi met jou persoonlike inligting, sowel as inligting oor jou krediteure.

  • By ontvangs van die volledig voltooide aansoekvorm, sowel as die betaling van die Administrasie Fooi, sal ons jou aansoek verwerk en na die Prokureurs toe stuur

  • Dit is belangrik om daarop te let dat ons nie in 'n posisie om jou enige formele regsadvies nie te gee nie, maar ons sal jou aansoek aan ons prokureurs toe stuur, wat sal jou al die nodige regsadvies sal gee.

  • Die prokureur sal 'n advertensie in die Staatskoerant en in 'n plaaslike koerant  adverteer

  • Hof dokumente sal voorgelê word  ter insae by die Meester van die Hooggeregshof vir 14 dae of met die plaaslike landdroshof

  • Daarna sal 'n geregistreerde brief gestuur word aan al jou krediteure as kennisgewing van jou aansoek.

  • Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens word ook in kennis gestel, selfs al is jy nie by SARS geregistreer is nie.

  • Op die dag van die hofverrigtinge sal 'n Advokaat jou verteenwoordig, en daar sal geen behoefte wees om  die  hof aansoek by te woon.

  • Nadat jou aansoek goedgekeur is deur die hof, ' sal n kurator aangestel word om alle finansiële sake namens jou te hanteer.

  • Die kurator sal jou kontak om  die proses verder aan jou te verduidelik.

  • Versuim om te voldoen aan die reëlings met die kurator kan lei tot die verwydering van jou persoonlike besittings

Hoe werk die sekwestrasie proses? Help my want ek is gatvol gesukkel, Help my met my krediteure asb, Maatskappye wat help met skuld in Suid Afrika, Sekwestrasievir die Suid Afrikaanse nasie, Sekwestrasie Informasie, Sekwestrasie hulp, Skuld Hulplyn, Skuld
Proses
Besonderhede

HOE WERK DIE KOSTES?

Administratiewe fooi: 'n Kwotasie sal aan jou gestuur word na n evaluering van jou aansoek,

 

Afgesien van die administratiewe fooi, kan die hof bepaal dat jy tussen 20c en 22c  betaal vir elke R 1.00 verskuldig aan jou krediet verskaffers.

 

As jy byvoorbeeld totale skuld het vir die bedrag van R 160 000.00, benodig jy  R 36 000 te betaal aan jou krediteure. Hierdie bedrag kan oor 18 maande betaal word, wat kom neer op 'n maandelikse paaiement van R 2000,00 per maand. Dit is egter nie van toepassing wanneer jy n  eienaar van 'n vaste eiendom is nie.

Hoe werk die sekwestrasie proses? Help my want ek is gatvol gesukkel, Help my met my krediteure asb, Maatskappye wat help met skuld in Suid Afrika, Sekwestrasievir die Suid Afrikaanse nasie, Sekwestrasie Informasie, Sekwestrasie hulp, Skuld Hulplyn, Skuld
Wat is die
Kostes?

 

DIE SEkWESTRASIE PROCES

  • Boedeloorgawe is deur die Howe ingestel om persone wat se skuld buite beheer geraak het te help. Geen skuldeisers wat jou teister of slapelose nagte meer nie.  Boedeloorgawe sal jou weer help om ‘n normale finansiele lewe te lei.

  • ‘n Maklike en eenvoudige prosedure, waar al die wetlike aspekte vir die kundiges gelaat word, en jy vir ‘n verandering  kan ontspan en net weer jou begroting kan laat klop.

  • Stap 1 is ‘n publikasie in die Staatskoerant en die plaaslike koerant, wat dan alle beslaglegging teen jou vaste eiendom en roerende bates stop.

  • Stap 2 is die saamstel van alle hof dokumente wat jy voor ‘n kommisaris van Ede moet beëedig. Daarna word dit per geregistreerde pos na alle skuldeisers gestuur. SARS word ook ingelig van u boedeloorgawe. U skuldeisers bel ons vir enige navrae, wat die spanning van u afhaal.

  • ‘n Advokaat, wat deur ons voorsien word, hanteer u saak in die hof. ‘n Kurator word deur die Hof aangestel wat dan met alle krediteure korrespondeer. Die kurator sal ‘n konsultasie met u vasmaak waarin alle prosedures aan u verduidelik sal word.

  • Vir u gemoedsrus kan u gereeld navrae doen oor die vordering van u saak, en word u onder geen omstandighede in die duister gelaat oor u eie finansiele omstandighede nie.

Kontak Ons

 

VIR MEER INLIGTING EN ADVIES

bottom of page